Episode 12 Beleggings, spaar, aftree en belasting

Jan Taks en jou geld. Maak jy die beste gebruik van die belastingbeplanningsopsies aan jou beskikbaar? Het jy geweet jy kan tot R 33 000...

Episode 11 Verseker, spaar, belê en gee

Soveel finansiële produkte op die mark... hoe kies ek reg? En hoe kan ek ander help? Ons gesels oor die opsies tot ons beskikking en...

Testamente Week 2017

Die week van 11 tot15 September is dit ‘n goeie geleentheid vir diegene wat nog nie ‘n testament het nie, om een gratis een...

Episode 10 Testamente en jou geld

Die dood is onvermydelik ... Die eerste helfte van 2016 is 74 000 sterftes aangemeld waarvan slegs 17 000 ‘n testament gehad het.   Ons gesels...

Episode 9 Kommervrye aftrede

Ouma en oupa sit g’n meer op die stoep Na raming kan slegs ‘n kwart van die Suid-Afrikaanse bevolking bekostig om met redelike gemak af...

Episode 8 Jou eie besigheid

Volstoom die toekoms in. In ‘n onlangse opname onder 1500 entrepreneurs, het 85% aangedui dat hulle self kapitaal moes bymekaar kry om hul onderneming...

Episode 7 Egskeiding. Dink finansieel, nie emosioneel nie

Op jou eie pad... Geen paartjie beplan om te skei die dag wat hulle die pad na die kansel afstap nie, maar dit gebeur met...

Egskeiding. Dink finansieel, nie emosioneel nie

Niemand beplan ooit om te skei nie, maar dit is dikwels ‘n realiteit wat selfs oënskynlik perfekte paartjies te beurt val – neem Hollywood...