Woensdag, Oktober 16, 2019
Die dood is onvermydelik ... Die eerste helfte van 2016 is 74 000 sterftes aangemeld waarvan slegs 17 000 ‘n testament gehad het.   Ons gesels oor hoe belangrik dit is om ‘n testament te laat opstel en gereeld te laat...
Ouma en oupa sit g’n meer op die stoep Na raming kan slegs ‘n kwart van die Suid-Afrikaanse bevolking bekostig om met redelike gemak af te tree – en slegs 6% is finansieel onafhanklik.   Hoe kan ons seker maak ons het...
Volstoom die toekoms in. In ‘n onlangse opname onder 1500 entrepreneurs, het 85% aangedui dat hulle self kapitaal moes bymekaar kry om hul onderneming te begin. Hoe kry mens genoeg geld bymekaar? Hoeveel geld het jy nodig om jouself te...
En nou is ons drie... As kinders met prysetikette gekom het sou die groot ooievaar heelwat minder aflewerings gedoen het. Dit kos rofweg R90 000 per jaar om ‘n kind in Suid Afrika groot te maak, en die bedrag...
- Advertisement -

GEWILDE ARTIKELS

MY GUNSTELINGE

ONS IS SOSIAAL

2,110OndersteunersLike
3,678VolgelingeFollow
3,102VolgelingeFollow