Woensdag, Oktober 16, 2019
Maak skoon en maak weg. Het jy geweet? 20% meer mense het in 2017 aansoek gedoen om skuldberading – hoofsaaklik in die 18 – 35 jaar ouderdomsgroep. 20% meer mense het in 2017 aansoek gedoen om skuldberading Inhoud Ons gesels in episode...
Hoe om ‘n begroting op te stel en te beplan vandat jy jou eerste salaris verdien. Is dit moontlik om 10% van jou bruto inkomste te spaar of belê? ‘n Begroting is hoe jy bepaal waarheen jou geld gaan eerder...
Die Huwelik en geld Myne is myne en joune is ook myne. Of is dit? Die gemiddelde ouderdom waarop vroue trou is 30 en mans 35 jaar. Net die regte tyd om na julle beleggingsake te kyk. Inhoud Die jawoord is uit...
Huis, paleis, pondok... Wanneer maak huiskoop sin en is dit 'n droom wat almal moet bewaarheid om welvaart te skep? "Almal sê hulle wil 'n huisie by die see hê," sing Koos Kombuis maar is huiseienaarskap werklik die hoeksteen van welvaartskepping? Inhoud Opnames...
En nou is ons drie... As kinders met prysetikette gekom het sou die groot ooievaar heelwat minder aflewerings gedoen het. Dit kos rofweg R90 000 per jaar om ‘n kind in Suid Afrika groot te maak, en die bedrag...
Op jou eie pad... Geen paartjie beplan om te skei die dag wat hulle die pad na die kansel afstap nie, maar dit gebeur met tot een uit drie huwelike. Wat doen jy nou? Hoe verdeel julle die gesamentlik boedel?...
Volstoom die toekoms in. In ‘n onlangse opname onder 1500 entrepreneurs, het 85% aangedui dat hulle self kapitaal moes bymekaar kry om hul onderneming te begin. Hoe kry mens genoeg geld bymekaar? Hoeveel geld het jy nodig om jouself te...
Ouma en oupa sit g’n meer op die stoep Na raming kan slegs ‘n kwart van die Suid-Afrikaanse bevolking bekostig om met redelike gemak af te tree – en slegs 6% is finansieel onafhanklik.   Hoe kan ons seker maak ons het...
Die dood is onvermydelik ... Die eerste helfte van 2016 is 74 000 sterftes aangemeld waarvan slegs 17 000 ‘n testament gehad het.   Ons gesels oor hoe belangrik dit is om ‘n testament te laat opstel en gereeld te laat...
Soveel finansiële produkte op die mark... hoe kies ek reg? En hoe kan ek ander help? Ons gesels oor die opsies tot ons beskikking en oorweeg hul voor- en nadele. In die tweede helfte van die program, kyk ons na...
- Advertisement -

GEWILDE ARTIKELS

MY GUNSTELINGE

ONS IS SOSIAAL

2,110OndersteunersLike
3,678VolgelingeFollow
3,102VolgelingeFollow