Woensdag, Oktober 16, 2019
Tuis Finansiele Beplanning

Finansiele Beplanning

Die dood is onvermydelik ... Die eerste helfte van 2016 is 74 000 sterftes aangemeld waarvan slegs 17 000 ‘n testament gehad het.   Ons gesels oor hoe belangrik dit is om ‘n testament te laat opstel en gereeld te laat...
Niemand beplan ooit om te skei nie, maar dit is dikwels ‘n realiteit wat selfs oënskynlik perfekte paartjies te beurt val – neem Hollywood se Chris Pratt en Anna Faris, byvoorbeeld! Anders as baie van Hollywood se goue paartjies, het...
In haar vier jaar as student het Sandra Viviers hard gewerk en baie oor haar vakgebied geleer, maar finansieel was dit sorgvrye jare waar sy nooit self haar kop moes breek om rekeninge te betaal nie. Op die...
IJou oë glinster so blink soos die ring aan jou vinger en jy loop op ’n wolk. Julle droom saam oor die volmaakte troudag, die sneeuwit strande van jul wittebrood en hoe jul sprokiesverhaal gelukkig ontvou. Maar het...
Geld alleen kan nie geluk koop nie, maar daarsonder beland mense in die put van ellendes. As dit by oorlewing kom, draai alles in die wêreld maar om geld, of dit vir kos, klere, die dak bo jou...
WWIE ken nie daardie lekker gevoel as jy ’n mooi rok of broek teen halfprys gekoop het nie? Of jouself met baie duur velsorgprodukte bederf het, omdat daar ’n geskenkpakkie met vyf miniprodukte op die koop toe was...
- Advertisement -

GEWILDE ARTIKELS

MY GUNSTELINGE

ONS IS SOSIAAL

2,110OndersteunersLike
3,678VolgelingeFollow
3,102VolgelingeFollow