Sondag, Mei 26, 2019
Niemand beplan ooit om te skei nie, maar dit is dikwels ‘n realiteit wat selfs oënskynlik perfekte paartjies te beurt val – neem Hollywood se Chris Pratt en Anna Faris, byvoorbeeld! Anders as baie van Hollywood se goue paartjies, het...
Huis, paleis, pondok... Wanneer maak huiskoop sin en is dit 'n droom wat almal moet bewaarheid om welvaart te skep? "Almal sê hulle wil 'n huisie by die see hê," sing Koos Kombuis maar is huiseienaarskap werklik die hoeksteen van welvaartskepping? Inhoud Opnames...
Die Huwelik en geld Myne is myne en joune is ook myne. Of is dit? Die gemiddelde ouderdom waarop vroue trou is 30 en mans 35 jaar. Net die regte tyd om na julle beleggingsake te kyk. Inhoud Die jawoord is uit...
Hoe om ‘n begroting op te stel en te beplan vandat jy jou eerste salaris verdien. Is dit moontlik om 10% van jou bruto inkomste te spaar of belê? ‘n Begroting is hoe jy bepaal waarheen jou geld gaan eerder...
In haar vier jaar as student het Sandra Viviers hard gewerk en baie oor haar vakgebied geleer, maar finansieel was dit sorgvrye jare waar sy nooit self haar kop moes breek om rekeninge te betaal nie. Op die...
IJou oë glinster so blink soos die ring aan jou vinger en jy loop op ’n wolk. Julle droom saam oor die volmaakte troudag, die sneeuwit strande van jul wittebrood en hoe jul sprokiesverhaal gelukkig ontvou. Maar het...
Geld alleen kan nie geluk koop nie, maar daarsonder beland mense in die put van ellendes. As dit by oorlewing kom, draai alles in die wêreld maar om geld, of dit vir kos, klere, die dak bo jou...
WWIE ken nie daardie lekker gevoel as jy ’n mooi rok of broek teen halfprys gekoop het nie? Of jouself met baie duur velsorgprodukte bederf het, omdat daar ’n geskenkpakkie met vyf miniprodukte op die koop toe was...
Vroue bewys oor en oor hul superkragte met wat hulle alles op een dag kan vermag. Hulle is die spreekwoordelike gom wat ons samelewing bymekaar hou. Nie alleen sorg ma’s dat hul kinders betyds by die skool kom nie....
- Advertisement -

GEWILDE ARTIKELS

MY GUNSTELINGE

ONS IS SOSIAAL

2,110OndersteunersLike
3,678VolgelingeFollow
3,270VolgelingeFollow