Sondag, Julie 21, 2019


In ons splinternuwe reeks, Jý Geld, spreek ons al daardie klein jakkalsies aan.Ons praat oor hoe jy moet beplan vir jou troue, huiskoop, kinders en aftrede en kyk saam na spaar- en beleggingsopsies vir die toekoms. Ons het weekliks nuwe gaste wat kom vertel van hulle eie finansiële blapse en suksesse. Kom belê saam in jou toekoms – onthou, jy geld!

A woman’s best protection is a little money of her own.

Clare Boothe Luce