Episode 6 Kinders en jou begroting

En nou is ons drie... As kinders met prysetikette gekom het sou die groot ooievaar heelwat minder aflewerings gedoen het. Dit kos rofweg R90...

Episode 5 Tyd vir jou eie plek?

Huis, paleis, pondok... Wanneer maak huiskoop sin en is dit 'n droom wat almal moet bewaarheid om welvaart te skep? "Almal sê hulle wil 'n huisie...

Episode 4 Trou is nie perde koop nie

Die Huwelik en geld Myne is myne en joune is ook myne. Of is dit? Die gemiddelde ouderdom waarop vroue trou is 30 en mans...

Episode 3 Jou begroting

Hoe om ‘n begroting op te stel en te beplan vandat jy jou eerste salaris verdien. Is dit moontlik om 10% van jou bruto...

Episode 2 Maak skoon en maak weg

Maak skoon en maak weg. Het jy geweet? 20% meer mense het in 2017 aansoek gedoen om skuldberading – hoofsaaklik in die 18 –...

Episode 1 Spaar en Belê

Die slim vrou se gids om ‘n spaar- en beleggingsportefeulje te begin om haar drome te bewaarheid. Wêreldwye navorsing toon dat vroue heelwat...

Aan die begin van jou loopbaan

In haar vier jaar as student het Sandra Viviers hard gewerk en baie oor haar vakgebied geleer, maar finansieel was dit sorgvrye jare...

Trou is nie perdekoop nie

IJou oë glinster so blink soos die ring aan jou vinger en jy loop op ’n wolk. Julle droom saam oor die volmaakte troudag,...